Hoop Skiet Wortel! Hier is jou kans om by te dra en deel te word van ons strewe na self beskikking met Eureka Bpk

Rassistiese dubbele standaarde ten opsigte van Eureka: Dit het duidelik geword dat die ANC-regime die Eureka blanke nedersetting by Garies wil vernietig