Mcebisi Skwatsha, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, is Saterdagoggend vir ʼn kort rukkie gyselaar gehoudeur ʼn groep betogers by die ANC se streekshoofkantoor in Port Elizabeth. Die voorval het omstreeks 10:30 plaasgevind by Florence Matomela House in Govan Mbekilaan. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie is ontbied om..
Continue reading…
Adjunkminister gyselaar gehou deur ANC-betogers
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!