Dit is Al Verby Genoeg! Die Boere-Afrikaner gemeenskap is in rep en roer nadat besonderhede van ‘n gewelddadige tragiese plaasmoord na vore gekom het, waar die 21-jarige Brendin Horner se jong lewe deur twee swart “veediewe” gevoelloos uitgewis is. Brendin is aan ‘n paal vasgemaak en grusaam vermoor. As dit ‘n boodskap aan wit mense was, dan is dit tyd dat die blanke gemeenskap reageer met ‘n massa optog ter ondersteuning van sy gesin, geregtigheid eis (geen borgtog nie) en optrede teen plaasmoorde eis. Die massaprotes word beplan vir die hofsaak van die twee verdagtes op Dinsdag 6 Oktober, om 10:00 by die Senekal-landdroshof. Die twee verdagtes is op Saterdag 3 Oktober in hegtenis geneem in verband met die moord op Brendin Horner, deur speurders van Senekal in Fateng tse Ntho in Paul Roux.
Continue reading…
Massiewe Reaksie Bou na Gewelddadige Plaasmoord op Jong Brendin Horner, Om ‘n Boodskap Terug te Stuur na Plaasmoordenaars!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!