Go Woke, Go Broke: Soos voorspel, het die liberale by RSG se globalistiese utopia gebars, na die ANC regering se verafskuwing van Afrikaans en sy mense uiteindelik te voorskyn gekom het, met die afdanking van 12 van hul 14 permanente werknemers, insluitend al RSG se omroepers! Ons waarsku al hoe lank dat dit nie help hoe baie mens g*tlek of kniel voor swart oorheersers nie, die een of ander tyd gaan hulle jou in die tande skop en jou wil afslag, maak nie saak hoe liberaal en politiek korrek jy is nie. Hulle haat jou wit vel en jou taal en jou erfenis en jou kultuur van werksywer en presteer, en jou verraad aan hulle maak dit net makliker vir hulle om jy en jou volk te vernietig!
Continue reading…