ANC LP Mduduzi Manana (foto) het as LP bedank. Hy is deur sy huishoudelike hulp aangekla van mishandeling maar die Nasionale Vervolgings Gesag het besluit om hom nie te vervolg nie. Hy is tydens die ANC se Gauteng konferensie uitgejou en hy gaan glo sy aandag spandeer aan die ANC se verkiesingsveldtog, sy studies en..
Continue reading…
Omstrede ANC LP, Mduduzi Manana bedank
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!