Die VF Plus neem ferm stappe teen Gauteng-regering se rassediskriminasie teen wittes

Jarelange gebrek aan misdaadintelligensie en populistiese uitsprake deur ANC- en EFF-politici skep die klimaat vir burgerlike ongehoorsaamheid