SA is ’n siek land – As ’n brug ineenstort en vier skoolkinders sterf, is die tragedie daarvan onbeskryflik, maar as ’n barbaarse rassis dan verheug is oor die voorval, spreek dit van ’n siek gees en nog sieker verstand