Rassisme sal sodra nuwe wetgewing daarteen deur die parlementêre prosesse is, ’n kriminele oortreding word. Die ANC het Woensdag die beleidsvoorstel daaroor wat in Julie vanjaar by die party se nasionale beleidskonferensie gemaak is, op sy nasionale konferensie in Nasrec, Johannesburg, bekragtig. Ons het dit ook benadruk dat die volkslied as nasionale simbool van die..
Continue reading…
Rassisme word kriminele oortreding en sekswerk wettig
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!