’N ondersoekbeampte van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid was min gespin oor wie die eienaar van ’n huis is waar sy ’n tiknes omgeskop het.
Continue reading…
‘N vrou van yster en staal, wel gedoen aan die SAP Kaptein
Enjoyed this post? Share it!
Wel, wel, Cyril “het geweet” van VBS plundering, steek hy dalk iets weg?
Dit blyk nou dat Cyril Ramaphosa reeds vroeg in 2017 gewaarsku is deur ‘n aandeelhouer van VBS Mutual bank van die grootskaalse plundering wat besig was om plaas te vind. Hy het glo belowe om iets aan die saak te doen.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-raadslid uit die tronk terug in metro se raadsaal – Geen wonder ons land is in sy kanon
Bongo Nombiba, die ANC-raadslid in die Nelson Mandelabaai-metro wat tot vyf jaar tronkstraf vir bedrog en geldwassery gevonnis is, sal Donderdag sy werk as raadslid hervat. Nombiba (43) is Woensdag op borgtog vrygelaat nadat hy net meer as twee maande in die St. Albans-gevangenis deurgebring het. Sy aansoek om borgtog is in die handelshof in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Valke offisier is deur sy eie lede gearresteer
‘n Valke offisier is deur sy eie lede gearresteer vir sameswering om ‘n kontantwa te beroof asook ander misdrywe.
Petrus Doctor Nkosi, 53, is in hegtenis geneem vir onder andere gewapende roof, geldwassery, die misbruik van ‘n staatsvoertuig en dwarsboming van die gereg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril Ramaphosa rafel al verder uit en begin sy ware kleure te wys, wie weet wat hy nog kwyt gaan raak!
Die president van die land, Cyril Ramaphosa, het in die parlement aangekondig dat hy die beginsel steun van ‘n staatsbank.
Dit is volgens hom ‘n resolusie van die ANC kongres en hy sluit dit nie uit dat die Banke Wet verander gaan word om……….
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zumpie JR: “My pa is ‘n slagoffer van Wit Monopolie Kapitaal”
Jacob Zuma, wat nou vervolg gaan woord op sowat 700 klagte wat wissel van bedrog en geldwassery tot rampokkery, se seun Edward, is nou van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besig is met ‘n heksejag teen sy pa.
Volgend Zuma jnr. Word sy pa nou vervolg omdat hy hom teen wit monopolie kapitaal uitgespreek het. Hy vra wat sy pa gedoen het om so behandel te word siende sy bydrae tot die “struggle”.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrika se Inkomste Diens blink bo maar…
SAID se “top” belasting beampte, Jonas Makwakwa, het bedank met ‘n wolk van beskuldigings teen hom wat wissel van beweerde korrupsie, geldwassery en gelde wat in sy rekening betaal is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OKOSA hoof skuldig aan geldwassery en bedrog
Die voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van SA (OKOSA) is skuldig bevind aan bedrog van meer as R6 miljoen en aan geldwassery.
Rubben Mohlaloga is in Desember 2017 aangestel as OKOSA se voorsitter. Hy is aangestel ten spyte van die bewerings van bedrog teen hom en hy was die vorige hoof van die ANC Jeugliga en was ‘n ANC LP.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma moet tereg staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is
Vyf senior aanklaers het aanbeveel dat die afgesette president Jacob Zuma tereg moet staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is.
Die aanbeveling is glo oorhandig aan die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shaun Abrahams.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Okosa benoemde ‘n vermeende misdadiger as voorsitter
Rubben Mohlaloga is word beskuldig van bedrog en geldwassery. Hy en die vorige hoofuitvoerende beampte van die Landbank, Philemon Mohlahlane , word saam met drie ander beskuldig dat hul gepoog het om R6 miljoen uit die Landbank se rekening oor te plaas na Masepula Dinga prokureurs se trustrekening. Die minister van kommunikasie, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Britse banke teen ‘Zumas en Guptas’ gewaarsku
Peter Hain, ʼn lid van die House of Lords in die Verenigde Koninkryk, het Woensdag versoek dat daar dringend ondersoek ingestel word na die bankrekeninge in Londen wat deur Suid-Afrikaanse staatsinstansies gehou word. Hain, ʼn Suid-Afrikaans gebore anti-apartheidsaktivis, het in sy toespraak by die House of Lords verwys na bewyse wat voor die Suid-Afrikaanse parlement..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OOD en Valke slaan toe op eertydse waarnemende kommissaris van polisie, Phahlane
In ‘n gesamentlike operasie het die Valke en die Onafhanklike Ondersoek Direktoraat (OOD) op sewe eiendomme toegeslaan. Die eiendomme word verbind met die vorige waarnemende kommissaris van polisie, Khomotso Phahlane, en ‘n SAPD kontrakteur, Keith Keating. Keating se maatskappy, Forensic Data Analyst, het meer as R5 miljard se kontrakte ontvang van SAPD sedert 2010. OOD..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.