Die ANC-minister van toerisme, Derek Hanekom (foto), het verklaar: “Noem dit wat jy wil, maar die grond was oorspronklik gesteel”. Die blatante leuen het hy verkondig tydens ‘n loodsing van die toerisme maand wat kom in September. Hy sê dat grond hervorming nodig is om die “wanbalans in die land” reg te stel. Hy is..
Continue reading…
Derek Hanekom: “Noem dit wat jy wil, maar die grond was oorspronklik gesteel”
Enjoyed this post? Share it!
Gesogte wynplaas staar bankrotskap in gesig na regering se swart bekragtigingsprogram misluk
Met die hele gedoente rondom grondhervorming en steel van grond is daar soms die helder oomblik wat die hele situasie so mooi verduidelik. Die Solms-Delta wynplaas sal volgende week hoor of die Kaapse hooggeregshof die plaas gaan likwideer. Dit skaars 22 maande nadat die regering met hul sogenaamde 50/50 plaaswerkers bekragtigingsprogram begin het en 10..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
David Mabuza aangewys om grondhervorming te reguleer
Die vorige Oos-Transvaal premier, David Mabuza, is die etiket “so korrup as wat kan kom” gegee en hy word intrinsiek verbind met korrupsie en selfs die Guptas. ‘n Politieke ontleder het gesê dat sy verbintenisse met korrupsie kan nie weggeredeneer word nie en hy is onrehabiliteerbaar, aldus Ralph Mathekga. Nou het Ramaphosa hom aangestel om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Net bouvalle, stompe na rampspoedige grondhervormingsproses
ʼn Eens florerende druiwe- en sitrusplaas van 480 hektaar in Limpopo is gereduseer tot bouvalle, en afgekapte lemoenbome wat vir vuurmaakhout gebruik is. Dit is die hartseer realiteit wat Solidariteit gister aangetref het tydens ʼn besoek aan die vervalle Sunningdale-plaas wat geleë is tussen Mokopane en Polokwane. Die plaas is in 2010 deur middel van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe daeraad onwaarskynlik – Donker wolke hou SA se dagbreek weg
Bykans vier maande nadat Cyril Ramaphosa president geword het, is daar nog geen sprake van ’n nuwe dagbreek nie. Dit lyk eerder asof gevaarlike donker wolke saampak, skryf Nico Botha. Ek mag dalk die gevaar loop om té dramaties te klink, maar dit lyk nie of ’n nuwe daeraad in die afsienbare toekoms vir Suid-Afrika..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Volk en sy grond
Op 19 Junie 2007 het ’n beraad in Orania plaasgevind met die tema: “Die grondvraag: langtermynkeuse vir die Afrikaner.” ’n Sinvolle publikasie onder redakteurskap van Prof. Carel Boshoff het kort na die beraad verskyn met ’n voorwoord en die teks van al sewe toesprake wat op dié dag gelewer is.
Prof. Boshoff lei die publikasie in met: “Die grondberaad op 19 Junie 2007 het plaasgevind teen die agtergrond van die grondhervorming, grondeise en swartbemagtiging wat in Suid-Afrika plaasvind. Gepaardgaande daarmee het die plaasmoorde wat ’n skrikbewind geword het, steeds toegeneem.”
Op die oogaf lyk hieride inleidende twee sinne soos iets wat gister of vandag oor gebeure vroeg in 2018 geskryf kon word. Die werklikheid is dat wat nou vir ons nuut lyk, omdat ons dit nou as dreigend ervaar, reeds vir jare met ons is. Reeds vir meer as twee dekades is die grondhervorming, grondeise, swartbemagtiging en plaasmaarde waarvan Prof. Boshoff in 2007 geskryf he
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jakkals prys sy eie stert – Ja ou Ramaphosatjie vlieg maar hoog en val net so lekker hard
Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa slaan homself baie hoog aan.
Tydens ‘n onderhoud met RSG het hy homself beoordeel op 8 uit 10 na sy eerste 100 dae as president.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril: Winnie sal net rus as grond teruggegee word – Haai Rerig?
Winnie Madikizela-Mandela sal volgens pres. Cyril Ramaphosa net in vrede kan rus as swart Suid-Afrikaners gelyke aanspraak het op die grond en gepaardgaande rykdom van hul voorvaders.
Ramaphosa het dit Dinsdag gesê toe hy die hooftoespraak gelewer het op ’n nasionale gedenkdiens vir die oorlede struggle-ikoon by die Mphuthumi Mafumbatha-stadion in Bizana in die Oos-Kaap. Bizana is Madikizela-Mandela se geboortedorp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaner en blanke boere nie verteenwoordig by die Nasionale Grondberaad
Dit is skokkend dat niemand die Afrikaner en die blanke boere by die nasionale grondberaad wat gister en vandag by die Gordon Instituut gehou word, verteenwoordig nie.
Die doel van die beraad is om sleutel rolspelers bymekaar te bring sodat die publiek se mening gevorm kan word oor hoe die grondwet gewysig moet word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verskeie instansies sluit aan by die TLU SA ten opsigte van die Grondberaad
Nadat TLU SA besluit het om ‘n sogenaamde grondberaad te boikot omdat mense buite die landbou wil besluit oor boere se grond, het verskeie instansies hulle daarby aangesluit.
Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het vroeër die week die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis……….
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#LandExpropriationWithoutCompensation: Boere waarsku van bitter gevegte
Johannesburg – Boere-organisasie Transvaal Landbou-unie van SA (TLU-SA) het Woensdag gewaarsku dat dit alle moontlike middele sal gebruik om die onteiening van grond sonder vergoeding te stop. Dit het gekom nadat die minister van kuns en kultuur, mnr. Nathi Mthethwa, die Britse premier Theresa May oor die dorre kwessie van grond geslaan het. Mnr. Mangosuthu..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Malema sal meer swart lewens verwoes as Verwoerd’
Swart Suid-Afrikaners sal erger as wit mense onder grondonteiening sonder vergoeding ly, meen die ekonoom Mike Schussler.
“Julius Malema moet die Hendrik Verwoerd-toekenning kry omdat hy meer swart lewens gaan verwoes as wat Verwoerd ooit kon. Dis ’n toekenning vir lewenslange bydrae.”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.