Grond sage ploeg voort – Ramaphosa verklaar dat die ANC-regime sál grond sonder vergoeding onteien, of mense nou daarvan hou of nie

ANC Jeugliga steun Zuma na uitsprake rondom grondhervorming en vergelyk hom self met die terroris president Mandela

Ramaphosa maak verklaring dat stabiliteit van SA glo bedreig word aangesien grond slegs in ‘n klein groepie se besit is – Dit terwyl hy self baie grond besit!

Anglo American tree toe by grondgryp kwessie en wil glo positiewe bydrae lewer , dit nadat mynbase sedert 1902 SA geplunder het en sakke vol geld gemaak – Wie probeer hul bluf?

Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? – Volgens Hansard behoort 5 000 PLUS plase aan regering – dalk is dit nog baie meer?

Cyril Ramaphosa se vliegbemanning, waarvoor is hy bang? … En ander invloede

Bekende plaaslike boer in Tzaneen wen stryd teen onteiening

Nedbank bevestig dat boere nogsteeds hul leningskuld sal moet terug betaal al steel ANC-regime hul plaas

Dit blyk dat ANC regime geskrik het vir Trump se Tweet – Wet op gronddiefstal blykbaar vir eers teruggetrek

Ramaphosa: Swart boere kán grond bewerk en Suid-Afrika kos gee

ANC steel eerste plaas in sy onteieningsveldtog – Die wild-en-jagplaas Akkerland is meer as R200 miljoen werd en is waarskynlik gevat vir ontginning van steenkool

Regering steel eerste plaas om aan Sjinese te gee vir bou van kragstasie