Bekende plaaslike boer in Tzaneen wen stryd teen onteiening

‘n Bekende Tzaneense boer is in ‘n verbete stryd met die regering gewikkel om te verhoed dat sy wildsplaas die eerste plaas in die geskiedenis word wat onteien word sonder vergoeding