‘n Bekende Tzaneense boer is in ‘n verbete stryd met die regering gewikkel om te verhoed dat sy wildsplaas die eerste plaas in die geskiedenis word wat onteien word sonder vergoeding

ANC steel eerste plaas in sy onteieningsveldtog – Die wild-en-jagplaas Akkerland is meer as R200 miljoen werd en is waarskynlik gevat vir ontginning van steenkool