Honderde onwettige immigrante stroom na SA, die stukkende grensheinings by die Limpopo rivier maak dit soveel makliker om die grens oor te steek.

Lugrederye vervoer onwettige immigrante na SA alhoewel Immigrasiewet van 2002 bepaal dat niemand die land sonder ’n paspoort mag binnekom nie

Terwyl daar miljoene onwettige Afrika immigrante in SA is wil Ramaphosa nou landsgrense oopgooi vir almal – Afrikane stroom die land binne, ontneem burgers van werksgeleenthede en kom teer op voorspoed van ander

R20 miljard beskikbaar gestel vir studente behuising – Johannesburg middestad wooneenhede, oorgeneem deur onwettige immigrante geteiken vir herstel en opknapping

Xenofobie aanvalle in ons land ruk nou hand uit, als te danke aan die ANC, nou pluk hulle die wrang vrugte van swak grensbeheer

B-BBEE en oop grensdeurbeleid is die grootste oorsaak van hoë werkloosheid syfer in SA – 17 miljoen mense ontvang, hoeveel hiervan is onwettig in die land?

Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? – Volgens Hansard behoort 5 000 PLUS plase aan regering – dalk is dit nog baie meer?

Hoe op dees aarde steek DHL trok die grens oor na SA met 87 onwettige immegrante ongesiend binne in?

Waar daar ’n rokie trek is daar gewoonlik altyd ’n vuurtjie – SASSA ontken uitbetaling aan 17 000 onwettige immigrante

Die ANC laat Chinese nou toe om ons land in te stroom – is dit tog nie ook dalk ‘illegal alien’ besetting nie