Honderde onwettige immigrante stroom na SA, die stukkende grensheinings by die Limpopo rivier maak dit soveel makliker om die grens oor te steek.