Wanfunksionele ANC-regime besig om landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig vir die vernietiging van SA se voedselsekuriteit

Lindiwe Sisulu wil glo 95% van landbou-waterregte in wittes se besit herverdeel om historiese ongelykhede reg te stel

R200 miljoen droogtehulp geld wat vir KwaZulu-Natal bestem is, het soos mis voor die son verdwyn – Suid-Afrika se boere bevind hulself in ‘n krisis en gevolglik staar ons land se voedselsekuriteit en -ekonomie ook nou ‘n krisis in die gesig

Landbousektor gaan die hardste getref word met ‘n verwagte brandstof verhoging van R1,38 per liter vir diesel

Dit blyk dat ANC regime geskrik het vir Trump se Tweet – Wet op gronddiefstal blykbaar vir eers teruggetrek

Grondonteiening sonder vergoeding – Onteiening van geld en motors is fopnuus

SA Damme in hande van privaat eienaars dalk onteien

Suid Afrikaanse Boere gadvol vir ‘gekkeparadys’ oor grond