Op ‘n Uitreik na Droogte Geteisterde Williston Sien Ons Die Gemeenskaplike Wil om te Help Sterker is as die Ellende!

Droogtehulp vir Noord-Kaap – ANC-regime wil slegs R30 miljoen afstaan vir toestande waarin boere hul bevind – die hulp is slegs ’n druppel in die emmer

Ramphulp vir Noord-Kaap ‘kan nie langer wag’ – staatshulp is enigste volhoubaarste manier om boere uit benarde penarie te red

R200 miljoen droogtehulp geld wat vir KwaZulu-Natal bestem is, het soos mis voor die son verdwyn – Suid-Afrika se boere bevind hulself in ‘n krisis en gevolglik staar ons land se voedselsekuriteit en -ekonomie ook nou ‘n krisis in die gesig

Droogtehulp: Miljoene Rande Verdwyn – Wie Het Die Geld Wat Die Boere Toegekom Het In Sy Sak Gesteek?