SA staar verliese van R12 miljard in gesig na dreigemente van VSA om ANC regime uit belastingvrye uitvoer ooreenkoms te skop

Wanfunksionele ANC-regime besig om landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig vir die vernietiging van SA se voedselsekuriteit