Nog ’n multi-miljoen landbou vlagskipprojek van Ace Magashule lê verwaarloos – situasie is kommerwekkend, weereens ’n bewys dat grondonteiening sonder vergoeding niks goeds in hou vir SA

Die nare werklikheid van Grond Onteiening Sonder Vergoeding: Eens suksesvolle plase in ruïnes, na ANC-regime dit oorhandig in hande van onbekwame swart bestuur