Plaaswerkers en plaasbewoners het nie net ’n morele aanspraak nie, maar ook ’n ekonomiese aanspraak op produktiewe landbougrond, het Colette Solomon, direkteur van Women on Farms, aan die parlement se komitee oor grondwetlike hersiening gesê. Dié komitee het Donderdag sy openbare sittings oor die eiendomsklousule in art. 25 van die Grondwet voortgesit. Die komitee moet..
Continue reading…
Suid-Afrika staar ‘n “bloedrevolusie” op hande met grontonteiening sonder vergoeding kwessie
Enjoyed this post? Share it!
Dit blyk dat ANC regime geskrik het vir Trump se Tweet – Wet op gronddiefstal blykbaar vir eers teruggetrek
Die Komitee van Publieke Werke het besluit om die voorgestelde wet op grond onteiening terug te trek, maar slegs totdat die gesamentlike Konstitusionele Hersieningskomitee hul werk voltooi het rondom gronddiefstal. Hierdie is dus maar net ‘n vertragings taktiek en ‘n nuwe wet met meer “tande” sal voorgelê word wat sal toesien dat die grondkwessie vinniger..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC regime is tans onder die vergrootglas van VSA president, Donald Trump oor grondonteiening sonder vergoeding sowel plaasmoorde
Die sosiale media is oorstroom met die jongste nuus dat die Amerikaanse president, mnr. Donald Trump, gisteraand ’n TWEET uitgestuur het dat hy mnr. Mike Pompeo, Amerikaanse minister van buitelandse sake, opdrag gegee het om die situasie rakende plaasmoorde en onteiening van eiendom sonder vergoeding in Suid-Afrika moet ondersoek. Amerikaanse president Donald Trump het gister..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa: Swart boere kán grond bewerk en Suid-Afrika kos gee
Swart mense wil hul grond terug hê sodat hulle daarop kan boer en Suid-Afrika kos gee, sê pres. Cyril Ramaphosa. Hy het Maandagaand op die Vereniging van Swart Boere (Afasa) se jaarlikse beraad in Kempton Park gepraat, en gesê as die grondkwessie reg aangepak word kan dit die ekonomie verbeter. Volgens Ramaphosa is daar by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se wittebrood is verby na Rand in duie stort agv grondonteienings veldtog
Regter Malala sê dat Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die grondkwessie ‘n totale ramp was en sy voortgesette gebrek aan rigtinggewing rondom die kwessie is nog erger. Hy sê dat politici weet nie wat beteken oorsaak en gevolg nie. Die Rand het op ‘n stadium verswak tot sowat R15 teen die dollar. Dit is in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is dit die begin van die einde: Grondgrypers vaar in op Kriel-boere se grond
‘n Groot aantal grondgrypers het op die privaat grond van twee boere in die Kriel-distrik toegesak vandag, 19 Augustus. Die mense het vanoggend besluit om die plaasgrond wat meer na Secunda se rigting uitwyk, te beset. Volgens mnr. Hennie Bekker, Afriforum se distrik-koordineerder in Mpumalanga, is daar nog geen aggressie getoon nie, maar die situasie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Alreeds 139 plase op ANC se gryplys
Die ANC het 139 plase uitgesoek wat hy beplan om in die volgende weke te onteien ten einde die eiendomsklousule van die Grondwet te toets. City Press, susterskoerant van Rapport, het verneem die NUK het die groen lig aan sy ontplooides in die departement van landelike ontwikkeling en grondsake gegee om te weier om markverwante..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trevor Manuel sukkel om Ramaphosa te “verkoop”
Trevor Manuel, vorige minister van finansies, sê dat die grondkwessie dit baie moeilik maak om oorsese beleggers te oorreed om geld te belê in die land. Manuel is een van vier wat aangestel is deur Ramaphosa om beleggers te soek, maar hy sê die mosie om grond te “steel” sonder vergoeding, het tot ‘n verswakking..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
’n Nuwe politieke denkbeeld vir Suid-Afrika
(Hierdie artikel uit die pen van Carel iv Boshoff bied nuwe insigte rondom die aktuele grondkwessie en het in Rapport verskyn op 8 Julie 2018)
Hoewel ons nie almal ewe veel daarin belangstel nie, speel ons lewensverhale af teen ‘n agtergrond wat na politieke denkbeelde teruggevoer kan word. Ouer swart leiers se ervarings is deur die uitsluiting van Apartheid gestempel en hulle lewensverhale het gevolglik verhale van verset teen die magteloosheid wat dit meegebring het, geword.
Jonger swart leiers se ervarings is weer deur verwagtings van insluiting en deelname danksy transformasie gekenmerk, maar die verwagtings word dikwels deur armoede en politieke hekwagters gefrustreer. Hulle lewensverhale is soms dié van toegang tot fantastiese (letterlik feëverhaalagtige) roem en rykdom, maar meer dikwels dié van toeskouers te wees van ander se toegang tot die fantasie terwyl hulle self steeds uitgesluit en magteloos voel. Vandaar ’n voortgesette behoefte aan stryd en
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ontknoping van ‘n komplekse knoop
Die kompleksiteit van die grondkwessie, as die kulminasie van die bykans vier eeue van buurmanskap van verskeie volkere aan die Suidpunt van ons geliefde kontinent Afrika, is vir alle praktiese doeleindes die onontknoopbare knoop. Hierdie knoop was deurlopend, onder veelvuldige benaminge dit wat, deur die geskiedenis van hierdie land die spreekwoordelike ossewa aan die Pretoriaanse paal vasgebind het.
Ek is natuurlik deur die legendariese Gordiaanse knoop begelei in my gedagtevlug wat moet uiteenloop op die eenvoudige ontknoping van die knoop, deur alternatiewe denke, hetsy Aleksander se swaard of die paal wat uitgehaal word. Hierdie knoop, met name soos Vryburgers en VOC, Britse besetting van die Kaap, Mfecane, Oos-grens oorloë, kolonialisme, Groot Trek, republieke, Anglo-Boereoorlog, Unie-wording, Apartheid, Struggle, Freedom, Reënboog, Regstellende Aksie, BEE, Selfbeskikking en sedert 27 Februarie Grondonteiening sonder vergoeding, word met elke generasie meer
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum versprei ‘rillerstories’ oor SA, sê Sisulu – Haai rerig?
AfriForum versprei “rillerstories” oor Suid-Afrika in die buiteland, het Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Dinsdag gesê toe sy die burgerregteorganisasie AfriForum wéér gekritiseer het.
Sy het AfriForum daarvan beskuldig dat hulle die situasie in Suid-Afrika oordryf.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondberaad by UNISA ontaard in wanorde en geweld
‘n Seminaar oor Artikels 25 en 36 van die Suid-Afrikaanse Grondwet by Unisa, het in wanorde en geweld uiteen gegaan nadat die EFF sy parlementêre geweldsmetode daar gaan uithaal het.
Politieke partye, navorsers en akademici het die beraad bygewoon, terwyl georganiseerde landbou nie teenwoordig was nie omdat hulle skynbaar nie uitgenooi is nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.