Ramaphose sê: Grondonteiening sonder vergoeding sal plaasvind, ongeag of Suid-Afrikaners, Donald Trump of die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies, daarvan hou of nie

SA media lieg deur hulle tande en word gereguleer deur ANC-regime! – Eerste 2 plase vir Onteiening is die presiese eerste 2 plase op Afriforum se plaaslys