ANC moet blaam dra vir mislukte Onderwys stelsel in SA en nie apartheid, nou moet Verwoerd die regering se onvermoë probeer verbloem

Hendrik Verwoerd gaan nou uitgebuit word vir ANC mislukkings – Voormalige premier sal binnekort in Johannesburg glimlag, lede van die gemeenskap word gevra om die glimlag van sy gesig af te vee deur die ANC se onderwysstelsel reg te ruk