Brokkie goeie nuus, Jan Allerman hoef nie vir Zuma se regskostes op te dok nie, Zumpie gaan die slag self moet hoes om die R25 miljoen bymekaar te skraap