OPVOLG STORIE: Meer vrae as antwoorde na seun se moord, ons kan maar net vra of die regstelsel misluk het vir hierdie familie

Na gister se uitspraak dat Zuma sy eie regskostes moet betaal, spring daar nog ‘n vraag op, gaan hy dit kan betaal?

Brokkie goeie nuus, Jan Allerman hoef nie vir Zuma se regskostes op te dok nie, Zumpie gaan die slag self moet hoes om die R25 miljoen bymekaar te skraap

ANC het tot Vrydag tyd om R300 000 op te dok vir agterstallige regsfooie anders sal balju toeslaan op Luthulihuis

Zuma gevolg spandeer R1 miljoen om ondersteuners aan te ry na hof