‘n Inwoner van Stellenbosch, wat altyd sonder masker sy inkopies gaan doen, is gister by Woolworths in Stellenbosch Square gestop en gevra waar is sy masker. Hy het toe vir die wag en bestuurder verduidelik dat hy nie masker dra nie en dat die hooggeregshof in Julie 2020 die regering se wetgewing onwettig verklaar het. Hy het toe die hofbevel gewys en was toegelaat om in Woolworths inkopies te doen sonder masker. Hy vertel self wat gebeur het…
Stellenbosse Man Toegelaat om Sonder Masker Inkopies te Doen in Woolworths Danksy Afskrif van Hofbevel!
Is nog ‘n ANC-wegbreekparty ‘n Moontlikheid? “Die Korrupsie Party” met ACE, Zuma en Supra?
Daar word toenemend bespiegel oor die moontlikheid dat Jacob Zuma, Ace Magashule en Supra Mahumapelo van die ANC sal wegbreek om ‘n nuwe party te stig. Terwyl hulle al ‘n rukkie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vlerke sleep, het die onlangse verwikkelinge in Supra en Ace Magashule se skorsing die tonge weer laat waai.
Enjoyed this post? Share it!
Ace Beveg Skorsing met “Innocent Until Proven Guilty” Hofsaak Teen Ramaphosa en ANC!
Die ses senior lede van die ANC se Uitvoerende Komitee het Maandag vergader om ‘n nuwe ontwikkeling van die geskorste Ace Magashule te bespreek. Magashule het met ‘n semi-dringende aansoek na die Hooggeregshof gegaan, om die ANC-party se besluit om hom as Sekretaris-generaal te skors, te bepleit en deur die hooggeregshof te laat hersien.
Enjoyed this post? Share it!
Biljoenêr Ramaphosa sê SA Ekonomie is Rassisties? Hy’s Reg! BSEB Maak dit Struktureel en Institusioneel Rassisties!
Cyril Ramaphosa, wat ‘n viervoudige miljardêr geword het deur rassekaart te speel, wil nog meer hê, en het nou die hele Suid-Afrikaanse ekonomie rassisties en koloniaal genoem, en het gesê dat die grendelstaat die perfekte geleentheid bied om dit te “herstruktureer”. Is selfs MEER BBSEB moontlik, of is dit nou konsentrasiekampe vir blankes? Die hooggeregshof het egter ‘n moersleutel in die ANC se werke geplaas, en die vlak 3 en 4 inperkingsregulasies ongeldig verklaar! Die persoon wat op die oomblik regtig in beheer is, die grendelstaatkoningin, Nkosazana Dlamini-Zuma (NDZ), ook bekend as Dr Twak, het ook dieselfde soort opmerkings gemaak oor die herstrukturering van die ekonomie, maar om ontslae te raak van Cyril se weldoeners, die WMC.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blankes Uitgesluit deur Swart SA Regering, Tog is Slegs 11% van Aansoeke vir KMMO Bystandskema Goedgekeur! Baantjies vir Boeties?
Die Swart Suid-Afrikaanse regering, wat sy reg om blankes uit te sluit, van CCP-virus noodhulp, verdedig het in die Konstitusionele Hof, (en gewen het!), gee ook nie regtig om vir sy eie mense nie! Die ANC-regering het slegs 11% van die aansoeke om COVID-19-befondsing vir klein, medium en mikro-grootte ondernemings (KMMO’s) goedgekeur, volgens die departement se vorderingsverslag oor die befondsing van KMMO Covid-19 noodhulp, terwyl ‘n opname toon dat 68% van aansoeke om befondsing geweier is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Transformeer of Gaan Honger! Die Rassistiese Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane “Verkondig Leuens”, na ConCourt een Applikant van die Hand Wys in Appèl Teen ANC se Rasgebaseerde Covid-19 Hulp!
Die beleërde minister van toerisme, wie se woordvoerder gesê het dat sukkelende blankes meer moet transformeer om in aanmerking te kom vir COVID-19 noodhulp, het die Concourt se aksie heeltemal misgis na een applikant van die hand gewys is, en sy het oorwinning voortydig geëis, al het die hof die saak nog nie oorweeg, nog uitspraak gegee nie! Gevolglik het die oorblywende applikant, AfriForum, vir Mmamoloko Kubayi-Ngubane daarvan beskuldig dat sy leuens en valse nuus versprei, deur in ’n mediaverklaring aan te kondig dat die konstitusionele hof AfriForum se aansoek om appèl van die hand gewys het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Janus Walus – Hooggeregshof beslis dat minister moet wel besluit oor lot
Hooggeregshof van Noord-Gauteng het Donderdag beslis dat nuwe minister van Justisie Ronald Lamola moet besluit of Janus Walus, wat die kommunis Chris Hani om die lewe gebring het, op parool vrygelaat moet word of nie. Walus het die hof gevra om die voormalige minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, se besluit om te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma in die laaste loopgraaf – aansoek om appèl van hand gewys
Nadat die Hooggeregshof in Pretoria die voormalige ANC president, Jacob Zuma, se aansoek om appel met koste van die hand gewys het, is hy nou direk onderweg na die Appèlhof. Dit is Zuma se laaste loopgraaf wat hy gebruik om uit die tronk te bly, en alhoewel dit ’n metode is om sy finale verhoor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die motorreus VW wil ‘n voormalige personeel en EFF verhinder om die perseel binne te gaan ná die ontslag van 1 386 voormalige werknemers in 2001
Volkswagen Suid-Afrika het na die hooggeregshof in Port Elizabeth genader om ’n interdik om sy voormalige werknemers en die EFF-lid Khanya Ngqisha belet om hul persele te betree. In September het die EFF buite die hekke van VW in Uitenhage opgeruk en antwoorde geeis vir die ontslag van 1 386 voormalige werknemers in 2001 by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Transnet-pensioentrekkers uit honderde miljoene rande bedrieg deur Regiments Capital – Ou mense krepeer van honger terwyl terwyl staatkapers in weelde leef
Regiments Capital, kan vir oulaas voordeel trek uit die beweerde diefstal van honderde miljoene rande van verarmde Transnet-pensioentrekkers se geld. In hofstukke beweer die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TSDBF) Regiments Capital het hulle uit R825 miljoen bedrieg. Volgens die fonds is R349 miljoen hiervan binne net vier dae in ’n paar transaksies “gesteel”. Die R825 miljoen-verlies..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moyo en Old Mutual steeds oorhoops – Versekerings maatskappy weier dat Moyo tydelik in sy amp herstel word alhoewel Hooggeregshof dit beveel het
Die versekerings reus Old Mutual weier steeds dat die Hoof Uitvoerende Beampte, Peter Moto, wat afgedank is, weer sy plek inneem in sy kantoor. Die Hooggeregshof het beveel dat Moyo in sy amp herstel word, maar die maatskappy weier om Moyo weer in diens te neem. Moyo se regsverteenwoordiger het gesê Old Mutual moet sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Coligny-2 mag appelleer teen moord skuldigbevinding – sal reg en geregtigheid nou uiteindelik seëvier?
Die twee mans, Pieter Doorewaard (28) en Phillip Schutte (35) wat in Maart vanjaar in die hooggeregshof in Mmabatho skuldig bevind is aan moord op Matlhomola Moshaoeu (15) se spesiale verlof tot appèl is toegestaan in die appèlhof in Bloemfontein . Regter Ronald Hendricks het tot effektief 18 jaar tronkstraf gevonnis en Schutte tot 23..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.