Transnet-pensioentrekkers uit honderde miljoene rande bedrieg deur Regiments Capital – Ou mense krepeer van honger terwyl terwyl staatkapers in weelde leef

Transnet pensionarisse hoogs ontevrede met voorgestelde skikking en sê dit is net oeverblindery – ontvang slegs verhoging van 22 persentasiepunte oor drie jaar van die basisbedrag, teenoor die 42% wat aanvanklik gevra is

Amcu se nuutste eise absurd – maandelikse salaris vergoeding en byvoordele vir werkers kom neer op ’n totaal van R30 000