Dapper Gesin Veg vir Hul Lewens op Valentynsdag! Gelukkig om Lewend te Wees na Hewige Geveg met Gewapende Huisindringers!

Twee Gewapende Huisinvalle in Rustenburg in Twee Dae! George Spalding en Abel Pienaar in afsonderlike voorvalle deur swart huisindringers geskiet.