Die verhoor van die man wat in hegtenis geneem is in verband met die wrede moord op Tewie (72) en Eurika (62) Human in hul huis in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap, het vandeesweek in die Mosselbaai-hooggeregshof begin. Die man wat daarvan verdink word dat hy ‘n egpaar van Groot-Brakrivier wreed vermoor het, pleit onskuldig op..
Continue reading…
Grootbrak-moorde: Skokverslag in hof aangehoor
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!