‘n Basketbalbaan in Anderlecht, Belgie is pas herdoop na Mehdi Bouda, ‘n 17-jarige immigrant wat in 2019 dood is toe hy as ‘n verdagte van die polisie in ‘n dwelmtransaksie weggehardloop het, en per ongeluk deur ‘n polisievoertuig getref is. Die absurde voorstel is gemaak deur ‘n raadslid van Vooruit Party, Safouane Akremi. Foto’s wys hoe die gedenkplaat gehang word. Daarna is ‘n Islamitiese gebed deur ander immigrante ter ere van die verdagte gedoen.
Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
Enjoyed this post? Share it!
Waarom werk skep vir bekwame buitelanders? Wat van werkgeleenthede vir geskoolde wit Suid-Afrikaners? – ANC-regime prioritiseer immigrasiehervorming om bekwame buitelanders te lok
Die regering het immigrasiehervorming geprioritiseer om geskoolde werkers na die land te lok, het president Cyril Ramaphosa bevestig in sy jongste nuusbrief wat Maandagoggend vrygestel is. Dit was ‘n belangrike deel van die groeiplan aangaande vriendeliker immigrasie-regulasies wat Tito Mboweni, minister van finansies, wat voorgestel het vir buitelanders met tersiêre kwalifikasies van geakkrediteerde instellings. Daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema doen ‘n beroep op swart mense om hul anti massa immigrasie woede na ‘wit kapitaal’ te herlei – gebruik dit vir nog ‘n rassistiese aanhitsing van geweld teen blankes
Die EFF-leier het gereageer op berigte van hernude anti massa immigrasie geweld deur sy volgelinge te vra om eerder hul woede op ryk wit mense te rig. In ‘n tweet wat deur die EFF-opponente AfriForum beskryf is as ‘n “rassistiese aanhitsing”, het Malema ‘n beroep gedoen op sy ‘Afrika-broers en -susters’ om eerder hul woede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bevestig: Meer as 400 onwettige vreemdelinge is deur SAPD in hegtenis geneem – Die Forum vir Immigrasiepraktisyns van SA veroordeel die inhegtenisnemings, sê dit sal sleg wees vir buitelandse beleggers aangesien SA immigrante onregverdig behandel
Meer as 400 onwettige immigrante, is die afgelope week gearresteer nadat daar bevestig is dat hulle geen wettige dokumentasie besit. JOHANNESBURG – Die Forum vir Immigrasiepraktisyns van Suid-Afrika het Saterdag gesê die manier waarop die land die immigrasievraagstuk hanteer, sal beleggersvertroue doodmaak. Die organisasie het gesê dat geen buitelandse belegger hul hulpbronne openlik sal plaas..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n
‘n Internasionale ekonomiese dinkskrum het bevind dat Suid-Afrika ‘n “buitengewone afgang in ‘n hele reeks aanwysers ondergaan het”. Volgens Claude Baissac, hoofuitvoerendebeampte van Eunomix, “vertel hierdie buitengewone daling vir ons dat dít wat ons reeds weet, wat aan die gang is, wat ons daagliks beleef, waar, verreikend en struktureel is. En ernstig.” Claude Baissac ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? – Volgens Hansard behoort 5 000 PLUS plase aan regering – dalk is dit nog baie meer?
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? Wie maak die wetgewing in die land of finansier dit? Wie finansier die parlement en grondwet van Suid-Afrika? Hoe groot is ons bevolkings regtig? Hoeveel is die regte hoeveelheid immigrante en onwettiges in die land? Heelwat vrae wat antwoorde soek en meestal is daar antwoorde. Ander antwoorde is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe op dees aarde steek DHL trok die grens oor na SA met 87 onwettige immegrante ongesiend binne in?
Die provinsiale verkeerspolisie het ‘n vragmotor met die maatskappy DHL se kentekens op, naby Pietersburg afgetrek en gevind dat daar 87 Malawiese burgers in die trok was sonder enige wettige dokumentasie. Die vraag oor hoe die vragmotor verby doeanebeheer by Beit Brug deurgekom het, is nog nie beantwoord nie. Intussen het drie Limpopo verkeersbeamptes in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rustenburg: Betogers vra dat Nigeriese immigrante terug Nigeria toe gestuur word.
Rustenburg was Vrydag op ‘n mespunt toe betogers Rustenburg sluit, en aandring daarop dat Nigeriese immigrante die land moet verlaat.
Die polisie het rubberkoeëls en rookgranate gebruik om ‘n skare buite die landdroshof te versprei. Dit was nadat hulle gedreig het om die hofgebou te verbrand.
Die hof het die borgtogaansoek van 14 Nigeriese mans wat van openbare geweld beskuldig is, verhoor toe die dreigemente om die hof te fakkel gemaak het. Hulle skare wou hê die hof moet nie die mans borgtog gee nie, maar om hulle terug te stuur na Nigerië.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.