‘n Honderd-twee-en-tagtig jaar na die Slag van Bloedrivier, is bantu steeds vasbeslote om ons te vermoor en alles te steel wat hulle kan, al het ons ‘n hele eerste wêreldland aan hulle gegee! Wat wil hulle meer hê? Wat ‘n tragiese herinnering op hierdie Geloftedag na 5 onskuldige mense vermoor is, in drie wrede plaasaanvalle, in die drie dae voor die Herdenking van die Gelofte! Op Saterdag is Bill Theron, ‘n 85-jarige hoenderboer, vermoor en toe op Maandag die 14de het nog twee aaklige aanvalle gebeur: Die Bisset gesin van die Korhaanfontein-boerdery het ‘n moeder en vrou verloor toe Poenkie Bisset koelbloedig met ‘n mes gesteek en vermoor is, terwyl ‘n wrede terreuraanval in KwaZulu Natal later dieselfde dag die lewens van drie onskuldiges geëis het.
Continue reading…
5 Wrede Plaasmoorde in 3 Plaasaanvalle in die Week wat die Slag van Bloedrivier Gelofte Herdenk Word!
Enjoyed this post? Share it!
Munisipaliteit van Kaapstad sloop plakkershutte in onwettige informele nedersetting
Woordvoerder weier om te sê hoeveel plakkershutte in Zweledinga vernietig is nadat die Kaapstad munisipaliteit besluit het om dele daarvan te sloop.
Die plakkershutte is die afgelope naweek platgevee wat in die Khayelitsha gebied opgerig is, maar die munisipale amptenare weier om te sê wat die getal is wat vernietig is.
Raadslid Malusi Booi het ontwykend gereageer en gesê dit is operasionele inligting wat nie verstrek kan word nie.
Hy sê die stadsraad verwerp enige poging van grondbesetting en dit geld ook in stedelike gebied soos wat die besondere geval is, en het daarom doelgerig opgetree.
Booi het bevestig dat hulle ’n hofbevel het wat magtiging verleen om die plakkershutte te sloop, en na Saterdag se opruiming van die terrein het boumateriaal en sinkplate oral rondgelê saam met ander eiendom van die onwettige plakkers.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anargie breek uit op N2 naby Plettenbergbaai na onwettige betogers amok saai
Die munisipale kantore in die Wes-Kaapse dorpie, Plettenbergbaai is gesluit na oproerige protesgangers chaos in die dorp saai. Brandende buitebande en klipgooiery is aan die orde van die dag op die snelweë wat gelei het tot die sluiting van die N2. Die doel is duidelik, om deur skade aan hul omgewing, veral waar dit blankes..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oproerige inwoners van plakkerskamp se gemoedere loop hoog na mislukte ANC behuisingsprojek, Betogers steek satelliet-polisiekantoor in Alra Park aan die brand
Oproerige inwoners van die informele nedersetting buite Nigel, Gauteng, het die Alra Park-polisiekantoor Vrydag aan die brand gesteek. SCP Security in Gauteng het Vrydagoggend getwiet dat betogers die paaie in Nigel met brandende bande versper. Hulle het ‘n beroep op inwoners gedoen om die area te vermy. Volgens berugte is die inwoners van Alra Park..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lae gemene luis – Pa wat kind van dak gooi, hoef nie borg te betaal
Die man wat sy eenjarige kind van ’n sinkhuis se dak in Port Elizabeth gegooi het, is Maandag op waarskuwing uit aanhouding vrygelaat.
Mthobeki Katali (38) het op 12 April met sy kind op die huis se dak in die informele nedersetting Joe Slovo gestaan in ’n poging om die Nelson Mandelabaai-metro te probeer keer om sy huis te sloop.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skok en afgryse ná informele nedersetting op begrafplaas ontstaan
Die CRL-kommissie (Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities) het Donderdag gesê hulle het ʼn skokkende en ontstellende klag uit die Vaal naby Sharpeville ontvang van ʼn informele nedersetting wat glo bo-op ‘n begraafplaas ontstaan het. Dié nedersetting word “Hlala kwa bafileyo” – isiZulu vir “om saam..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zandspruit “inwoners” versper Beyers Naudeweg met brandende bande tydens protes optogte
Plakkers van die Zandspruit area het Beyers Naudeweg versper met brandende bande uit protes nadat City Power onwettige elektrisiteitskoppelings ontkoppel het. Dit is die hoeveelste keer dat verkeer ontwrig en paaie beskadig word deur sogenaamde inwoners wat nie betaal vir dienste, maar wat self krag steel deur middel van onwettige koppelings. Zandspruit was vroeër die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Watse bloedbad dink mnr. De Klerk het hy met sy oorgawe verhoed in 1994?
Op dieselfde dag dat Coligny weer die teiken word van swart rassiste wat blanke wonings en plase aanval en afbrand, verklaar FW de Klerk dat as hy en sy kornuite nie die pad sou gevolg het wat hulle sedert 1990 wel gevolg het nie, die land in ‘n bloedbad sou verval het. Sy woorde was..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.