Die Vaaldriehoek se burgemeester, Jacob Khawe, het bedank slegs ses maande nadat hy die pos aanvaar het.
Dit is glo as gevolg van die besluit om die munisipaliteit onder semi-administrasie te plaas.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!
Die Emfuleni-munisipaliteit (Vanderbijlpark, Vereeniging en Sebokeng) het in die 2016-’17-boekjaar bykans R770 miljoen van belastingbetalers se geld “verloor”, luidens die ouditeur-generaal se verslag. Dady Mollo, DA-koukusleier in Emfuleni, het Donderdag gesê DA-raadslede het ’n beroep gedoen op Paul Mashatile, Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, om in te gryp by die finansiële wanbestuur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!