Donald Trump se uitspraak laat verlede week dat dit tyd geword het om Jerusalem te erken as wettige hoofstad van die Republiek van Israel, maak opslae wêreldwyd. Sedert die dae van Bill Clinton het elke Amerikaanse president nog voor ‘n verkiesing belowe dat daar erkenning gegee sal word aan die status van Jerusalem. Trump is..
Continue reading…
VSA SE TRUMP MAAK DIE LIBERALE KWAAD
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
SA regime kap na Trump oor Jerusalem-besluit
Posted on Leave a comment
Verskeie Suid-Afrikaanse organisasies het hulle uitgespreek teen die Amerikaanse president Donald Trump se besluit om Jerusalem formeel te erken as Israel se hoofstad. Dit volg nadat Trump aangekondig het dat die Amerikaanse ambassade van Tel Aviv na Jerusalem geskuif sal word. Dié besluit het wêreldwyd kritiek ontlok en verskeie organisasies en individue in Suid-Afrika het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!