SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!

Nou hier kom groot ‘bollie’ ou Cyril, jy maak die grense oop vir misdadigers, twintig miljoen Nigeriese immigrante op pad na Suid-Afrika, en om die ‘cherry’ op die koek te sit is die grense nou ook oop vir Zimbabwiërs, loer in die berig na watse geskenke hulle gaan kry