Die Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, het ‘n betekenisvolle oorwinning oor die DA se leiding behaal, en sy kry nou haar sin op al haar eise. Die mosie van wantroue wat die DA teen haar wou ingestel het, is ter elfder ure teruggetrek. Dit was De lille se eerste oorwinning. Dit het egter plaasgevind nadat..
Continue reading…
Die Kaapstadse burgemeester, Patricia 1 – DA 0
Enjoyed this post? Share it!
Leier van DA bied de Lille ‘n parlementspos aan
Na weke se geveg word Patricia de Lille uitgeskop as burgemeester van Kaapstad maar in die geheim bied die leier van die DA haar ‘n parlementspos aan, wat sy geweier het.
Politieke ontleders is verstom oor die oënskynlike teenstrydigheid, en sê dit is dieselfde pad wat die ANC loop, deur iemand te skors ‘n pos maar dan oor te plaas na ander ‘n pos waar die “werk” voortgesit kan word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
NOU…OF LATER,PATRICIA?
Hier is weer ‘n ander ding aan die broei – Die beleërde Kaapstadse burgemeester van die DA, Patricia de Lille, het opgedaag by die EFF se viering vir die lewe van Winnie Mandela in Brandfort…en is op die program aangedui as een van die gassprekers.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!