Babelas Dlamini kry toe nie die trekpas tydens kabinet skommeling, wonder by wie het sy gat gekruip en waarom sy nog in haar pos is?

Malusi Gigaba is uit, nou kan ons net vra wie die volgende slang gaan wees wat sy pos gaan in neem

Is Nene op pad uit na sy getuienis by die Zondo-kommissie?