Die ANC en die hooggeregshof in Gauteng het gesê die ANC regime mag rasgebaseerde kriteria gebruik wanneer daar besluit word watter besighede COVID-19 noodhulp ontvang. Dit van dieselfde regering wat die mense met die inperking geforseer het om hul besighede te sluit, en wat met trots verklaar het dat Corona Virus nie diskrimineer tussen rasse nie! Weereens sien ons hoe die ANC regime die COVID-19-pandemie gebruik om mense uit die sakewêreld te stoot en op die straat en welsynsafhanklikheid te plaas, want dit is die kommunistiese manier…
Continue reading…
Hooggeregshof in Gauteng sê Rassisme is Wettig! ANC Kan COVID-19 Noodhulp Slegs aan BSEB Besighede Toeken! Solidariteit Gaan Appèl by Konstitusionele Hof…
Enjoyed this post? Share it!
Apartheid 2.0 – Swart Oorheersende ANC Implementeer Rassistiese Kriteria vir COVID-19 Regeringshulp, Presies Dit Wat Hulle Valse Nuus Genoem het! DA & Afriforum Onderneem om Hierdie Rasgebaseerde Hulp te Beveg!
Die ANC-regime het ‘n rasse-raamwerk vir COVID-19 hulp van die regering aangekondig, al het hulle dit voorheen valse nuus genoem! Die DA en Afriforum sê dat hulle sal veg teen hierdie SEB-maatreëls, nadat twee staatsdepartemente met ‘n streng rasseklassifikasie uitgekom het om te bepaal watter gelukkige Suid-Afrikaners, wat deur die COVID-19 pandemie geraak word, finansiële hulp sal kry.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afriforum:- Nóg R109 000 pas van EFF en Malema ontvang, ‘n mens kan maar net wonder wie se ‘spaarvarkie’ het dit REGTIG betaal
Julius Malema en die EFF het pas ’n verdere bedrag van R109 098,30 aan AfriForum betaal om beslaglegging op hul bates te verhoed. Malema en die EFF se betaling volg ’n week nadat AfriForum se regspan hulle daarvoor op terme geplaas het. Dit beteken dat Malema en die EFF tot op hede ’n beraamde bedrag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Coligny-moordverhoor sleutelgetuie erken hy het gelieg in hof met die belofte van ‘n huis asook R3miljoen kontant?- Gaan die twee Coligny-manne se skuldigbevinding tersyde gestel word, gegewe die feit dat die “ooggetuie” nou prontuit erken dat hy gelieg het en omgekoop is om valse getuienis af te lê?
Mens sou graag wou sien hoe die regstelsel gaan reageer op hierdie toets en of daar opgetree gaan word teen die “ooggetuie” en die omkopers…of gaan dit maar op boendoehofwyse beskou word as: Ag wat, hulle is wit, al het ons nie bewyse nie aanvaar ons hulle is in elk geval rassiste! Waar is die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum versprei ‘rillerstories’ oor SA, sê Sisulu – Haai rerig?
AfriForum versprei “rillerstories” oor Suid-Afrika in die buiteland, het Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Dinsdag gesê toe sy die burgerregteorganisasie AfriForum wéér gekritiseer het.
Sy het AfriForum daarvan beskuldig dat hulle die situasie in Suid-Afrika oordryf.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ou landsvlag op Stellenbosch sypaadjie kan nou vertrap word tydens Woordfees
Die ou Suid-Afrikaanse vlag met onder meer die name van Kallie Kriel, FW de Klerk, Steve Hofmeyr en PW Botha daarop geskryf, pryk in Stellenbosch op ’n sypaadjie op die grond sodat mense daarop kan loop.
Johan Pienaar, ’n bekende Stellenbosse aktivis, is verantwoordelik vir dié uitstalling van die vlag wat op ’n sypaadjie plaasvind terwyl die Woordfees vandeesweek in die dorp gehou word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.