Man skuldig bevind wat Zuma en ander ANC hooggeplaastes wou vermoor

OU TERRORISTE BLY OU TERRORISTE – Lekota wil nou maar net nie apartheid en struggle begrawe? Aan een kant vry hy na wit stemme, maar dan gebruik hy sy 5min van repliek op die staatsrede om ou koeie uit die sloot te grawe!