ANC Skreeu Van Pyn Wyl Hulle Jou Slaan: Die ANC-bestuurde munisipaliteit van Kamiesberg in die Noord-Kaap is besig om inwoners te radikaliseer, want dit lyk asof hulle bang is dat hulle hul winsgewendste inwoners sal verloor. Hulle het ‘n propaganda stuk op die ANC se nasionale mondstuk, SABC, gereël, om weer die ou, ou, ou rassekaart weer te speel. Gaap… Tog ignoreer hulle meer as 5,000 groot dorpe wat 100% bantoe is – geen Blankes, kleurlinge of Indiërs nie! Selfs Soweto is meer ras-eg as Orania en duisend keer groter, maar nie ‘n woord van hierdie volksmoord-skynheiliges nie. Eureka, die blanke Afrikaner-nedersetting in Garies, wat streef na wettige en grondwetlike selfbeskikking, as verdediging teen straffende anti-wit BSEB-wette, barbaarse plaasmoorde en die kwaadwillige vernietiging van Afrikaans, is ‘n gereelde maklike teiken vir die SABC, ANC en die kommunistiese ANC-burgemeester, Mervyn Cloete, wat almal in die dorp wil afbring tot die laagste gemene vlak in hul ANC sh*thole, behalwe hulself natuurlik, soos kommuniste…
Continue reading…
ANC Desperaat om Goue Wit Gans Verslaaf te Hou! Kamiesberg ANC Munisipaliteit Kan nie Rekeninge Betaal nie, Maar val Blanke Nedersetting aan!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!