Beskawing Blyk te Ingewikkeld en Tegnies vir ANC! Nou Moet Inwoners vir Lug in Waterpype Betaal!

#Gatvol van The African Way! Kwaadwillige Nalatigheid en Endemiese Misdadigheid wat Elke Minuut van Elke Uur van Elke Dag Suid-Afrika Dekonstrueer!

ANC Desperaat om Goue Wit Gans Verslaaf te Hou! Kamiesberg ANC Munisipaliteit Kan nie Rekeninge Betaal nie, Maar val Blanke Nedersetting aan!