‘n Rustige langnaweek langs die viswater het vir ‘n groep familie en vriende Maandag in ‘n nagmerrie ontaard toe hulle in die vroeë oggendure deur rowers aangeval, aangerand en beroof is in gesiene kampeer-oord. Die groep van sowat 12 mense het die afgelope langnaweek by ‘n kampeerterrein in Witbank gaan kamp en Vrydagoggend vroeg reeds..
Continue reading…
Is dit hoegenaamd nog veilig om te kamp in SA?
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!