Slegs 44 inspekteurs wat 4184 Suid-Afrika se hospitale en klinieke moet inspekteur, verklaar die haglike toestand van baie hospitale waar min of feitlik geen dienslewering plaasvind