Karoo skalie gas weer in gedrang na ANC se bewerings dat nuwe metodes ontwikkel is vir ontginning – ANC is gedurig op uitkyk waar hul nog geld kan kry

Geldwolwe byt in die stof – Jarelange stryd om die Karoo se skaliegas te ontgin met risiko dat dit waterbronne kan vernietig, is uiteindelik nek omgedraai in hof