Drie mense is Donderdag in hegtenis geneem nadat video’s van kleuters in ‘n crèche aan die Wes-Rand aan die lig gekom het wat wys hoe hul geslaan word waaronder minstens een kind met ‘n besem geslaan is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!
Childline in Noordwes gaan volgende week ondersoek instel by ’n kleuterskool in Rustenburg waar ’n driejarige seuntjie glo op ’n yskoue dag kaal uitgetrek en in die tuin met koue water uit ’n tuinslang skoongespuit is. “Ek huil al vir twee dae,” het die seuntjie se ma Woensdag gesê. “Dit was onaanvaarbaar en ons oorweeg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!