‘n Wrede plaasaanval is die nag van 8 September 2021, om 20:00, in Kortfontein tussen Koster en Derby in die Noordwes provinsie uitgevoer. Chris Barnard en sy vrou Hesta is in hul huis deur drie aanvallers oorval en vir vier ure gemartel.
Continue reading…
Plaasaanval: Egpaar Wreed Aangerand en Gemartel deur Bose Plaasaanvallers in Vier Uur Lange Nagmerrie in Noordwes!
Enjoyed this post? Share it!
ANC se Doelbewuste Nalatigheid Vermoor Weer! 4 Mans wat Geblokte Rioolpyp Probeer Regmaak Sterf, na ANC vir 15 Jaar dit Ignoreer het!
KORRUPSIE VERMOOR: Vier plaaslike Koster-mans het gesterf terwyl hulle probeer het om ‘n geblokkeerde rioolpyp, waaroor die plaaslike inwoners sedert 2005 kla, reg te maak! Niemand weet waarom die Kgetlengrivier-munisipaliteit selfs bestaan of waarvoor hulle daar is nie, want hulle lewer geen dienste nie, behalwe om belastingbetalersgeld te herlei en dit in hul eie sakke te sit. Selfs die redding moes deur private burgers gedoen word, aangesien die brandweermanne dit nie kon doen nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Diefstal van R80 Miljoen Droogtehulp en Rou Riool in die Strate Dwing Noordwes Inwoners om Belastingboikot te Begin!
Dit moet regtig brand vir swart-raadslede, ANC-amptenare en ministers om te weet dat Trump reg was om Suid-Afrika ‘n sh*thole te noem, maar ondanks dit kan hulle nog steeds nie die drang weerstaan om alles wat nie buite hul bereik is nie, te steel! ‘n Direkte resultaat van hierdie ongebreidelde plundering is ‘n belastingboikot wat in die Noordwes-provinsie begin, waar #Kakfontein die enigste fontein is wat gevind kan word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Naspers (Netwerk24) Maak Wins Uit Ons Ellende – Verdoesel Volksmoord Agter Betaalmuur. Hoe Jy Onwetend Hul Verkope en Propaganda, en Jou Uitwissing, Promoveer
NASPERS (Netwerk24) het ons gevra om dié berig hieronder te verwyder. Wat is dit wat Netwerk24 wil wegsteek van arm mense van SA, wat nie subskripsies tot NASPERS, of Mediese Fondse kan bekostig nie? Wil hulle hê arm mense moet onder die verkeerde indruk wees dat Staatshospitale absoluut goed is, en dan as hulle daar opdaag in ‘n noodgeval, word hulle vir die dood gelaat deur nalatigheid wat nie net doelbewus is nie maar ook dalk rassisties is?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvalle word as huisroof beskou – Bejaarde man gruwelik tydens plaasaanval aangerand op plaas in Noordwes
’n Bejaarde man is so erg op sy plaas Avondale naby Koster in Noordwes aangerand dat hy sukkel om uit sy linkeroog te sien. Jan Scheepers (79) en sy vrou, Suzie (78), is Donderdagoggend vroeg in hul bed oorval. Hulle is aangerand, vasgebind en beroof. ’n Onbekende getal rowers het toegang tot die huis verkry..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man op kwadfiets op plaas naby Koster in Noordwes voorgelê, aangerand
Ruan Potgieter (21) is Maandag helder oordag op ’n plaas naby Koster in Noordwes voorgelê en aangerand. Kapt. Elsabé Augoustides, polisiewoordvoerder in die Rustenburg- en Koster-distrik, sê Potgieter het omstreeks 16:15 op die plaas Hartbeesfontein op ’n kwadfiets gery.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Inwoners van Koster is gatvol vir Munisipalitiet se leë beloftes en neem dienste oor
In terme van ‘n hofbeslissing kan die plaaslike belastingbetalersvereniging beheer oorneem oor Koster se watervoorsiening en vullisverwydering.
‘n Soortgelyke bevel vroeë die maand het gelas dat Eskom afsien van planne om die dorp se elektrisiteit af te sny weens skuld van sowat R50 miljoen.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Chaos breek uit in Koster
Die burgemeester se huis is afgebrand terwyl paaie in Koster versper is met brandende bande.
‘n Gastehuis is ook afgebrand en vyf voertuie is uitgebrand. Vragmotors is met klippe bestook en aan die brand gesteek in Derby.
Foto: Die afgebrande gastehuis
Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kgetlengrivier (Koster, Derby en Swartruggens) kragloos weens wanbetaling – Dankie ANC regering!
Die Kgetlengrivier-plaaslike munisipaliteit, wat Koster, Derby en Swartruggens insluit, se elektrisiteit sal op 20 September deur Eskom afgesny word weens die munisipaliteit se wanbetaling, sê Frans Potgieter, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit. Die aankondiging is gedurende ʼn raadsvergadering gemaak. Volgens Potgieter skuld die munisipaliteit ongeveer R50 miljoen aan Eskom. “Betalende verbruikers sal nou saam met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tienerma van Koster vas ná sy dogtertjie glo verwurg, verbrand
’n Tienerma van Koster in Noordwes het glo haar babadogtertjie van 18 maande verwurg en daarna probeer om van die lykie ontslae te raak deur dit op ’n vullishoop te verbrand. Kapt. Elsabé Augoustides, polisiewoordvoerder in die Koster- en Rustenburg-omgewing, sê die tiener se ma het onraad vermoed omdat sy die kind Maandag laas by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.