Diefstal van R80 Miljoen Droogtehulp en Rou Riool in die Strate Dwing Noordwes Inwoners om Belastingboikot te Begin!

Toilet-skandaal – verskeie hooggeplaaste ANC amptenare vas na R650 miljoen tender toegeken is om 66,000 toilette te bou

Krane loop leeg by Sol Plaatjies Munisipaliteit – ANC amptenare totaal en al onbekwaam en roekeloos om munisipaliteit te bestuur

So verryk die ANC hulself ten koste van die sukkelende belastingbetalers van SA