Krane loop leeg by Sol Plaatjies Munisipaliteit – ANC amptenare totaal en al onbekwaam en roekeloos om munisipaliteit te bestuur

Te danke aan die ANC is die kraanwater in Suid Afrika nou onveilig en dit het ‘n invloed op ons Toerisme