Net jammer die ANC-regime steek ’n stokkie daarvoor! – Bankrot Eskom wil nou ewe skielik optree deur kragverskaffing te staak aan plakkerskampe wat kraglyne saboteer om gratis krag te tap

Swart inwoners wat onwettig krag tap steek CityPower substasie brand – Betalende inwoners byt nou die spit af vir wetteloosheid in die land