Kommuniste regoor die wêreld gebruik blykbaar die CCPvirus pandemie om hul invloed en mag wêreldwyd te vergroot, en selfs in Suid-Afrika was die #RooiGevaar gisteraand van krag toe hulle hul kamerade van Kuba verwelkom by die Waterkloof-lugmagbasis. Cyril en al die top-ANC-ministers het beweer dat Suid-Afrika op een of ander manier voordeel sal trek uit Kuba se “wêreldwye poging” om Covid-19 te beveg, maar met slegs 1,369 gevalle van CCPvirus is dit nie seker watter ervaring Kuba het wat SA nie het nie, maar natuurlik as jy die kapitaliste, Christene en blankes uit Suid-Afrika verwyder, sou SA beslis sukkel om tred te hou met selfs Kommie Cuba. Watter “wêreldwye poging” het hierdie 3de wêreld kommunistiese agterwater van slegs 11 miljoen mense bereik, tensy dit Kommunisme se gebruik van CCPvirus as ‘n wapen was om hul wêreldoorheersing te versterk?
Continue reading…
#RooiGevaar ANC & SAKP Bring 217 Kubaanse Medics in om COVID-19 te Beveg? Het SA nie Genoeg Medics nie, of is ons te Kapitalisties, Christelik of te Wit?
Enjoyed this post? Share it!
Zuma speel Houdini om tronkstraf vry te spring, mis Zondo-sperdatum weens Kuba-hospitaalverblyf na kamstige komplikasies met vergiftiging
Oudpres. Jacob Zuma is in Kuba in die hospitaal opgeneem weens ‘komplikasies met vergiftiging’. Die advokate van Zuma het aan die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gesê dat hy nie die sperdatum van vandag sal nakom om te reageer op die aansoek van die joernalis Redi Tlhabi om hom onder kruisverhoor te neem nie, omdat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime blaas miljoene rande op studente om geneeskunde in Kuba te studeer – Kostes beloop meer as dubbel die bedrag wat dit in SA sou kos
Bewerings word gemaak dat die Vrystaatse regering van die ANC meer as R330,000 per student betaal het om in Kuba te gaan studeer om geneesheer te word. Dit is meer as dubbel die bedrag wat dit in Suid-Afrika sou gekos het, en die grootste probleem is dat die studente nie afstudeer het nie. Dit neem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC wys morele bankrotskap met eskalerende boikot teen Israel en vriendskappe met muishondlande soos Venezuela
Pres. Cyril Ramaphosa en die regering het die Suid-Afrikaanse ambassade in Israel tot net ’n belangekantoor afgegradeer nadat die ANC in 2017 ’n resolusie in die verband aanvaar het. Die VF Plus is gekant teen die ANC-regering se eskalerende en eensydige boikot teen Israel terwyl hy terselfdertyd moeite doen om bande te smee met lande..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering gaan ongeveer 5000 nuwe poste skep in gesondheids sektor, wonder of medici almal van Kuba gaan kom?
Die staat gaan glo 5,000 poste skep in die gesondheid sektor. Dit volg na Cyril Ramaphosa se gesondheid-indaba rondom die krisisse in die land se gesondheidsdienste. Volgens Aaron Motsoaledi is dit tans al wat hul kan bekostig alhoewel daar meer personeel benodig word. Nuwe beddens en linne gaan ook aangekoop word. Mediese kenners meen dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige wapenhandel tussen SA weermag en Kuba?
Die Suid-Afrikaanse weermag het probeer om sonder die nodige magtiging ’n besending aanvalsgewere en ammunisie na Kuba te smokkel. Boonop wou hulle die wapentuig laai op ’n gehuurde SAL-vlug na Havana wat ook passasiers sou dra, blykbaar sonder dat die lugdiens of sy vlieëniers van die aard van die vrag bewus was. Eers nadat die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) verdien nou ook ’n ekstra inkomste uit die weermag se flirtasie met Kuba
’n Gehuurde SAL-Airbus A340 het Donderdagoggend in Havana, Kuba, geland met sowat 340 soldate van die Suid-Afrikaanse weermag aan boord. Almal van hulle studeer tans in dié land in vakrigtings wat wissel van medies, vliegopleiding en ingenieurswese tot vakleerlingvaardighede. Die SAL-vliegtuig (vlug SA2951) is teen ’n koste van R14 miljoen deur die departement van verdediging..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
- Trop 20 Onwettige Besetters Slaan Boer (60) vir 2 Ure en Dreig met “Necklacing” – Maar Polisie Ondersoek Boer!
- Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog!
- Worcester Man (48) en Seun (5) Gelukkig om te Leef na op Hulle Geskiet was by Worcester Kruispad na Middernag
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
We use cookies to optimize our website and our service.