SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
SAUK Nuus: Het Ace nog Truuks Oor? Plaasaanvalle in Kuruman en Balfour, Nkandla Te Koop, Kaderontplooiing Verwoes die Land, Wisselkoers en Meer…
VIDEO: ANC en EFF Terroriste Val Nou Boere Aan in Afgeleë Plattelandse Dorpe soos Pofadder, Koffiefontein en Kuruman! Nêrens is Veilig Meer Nie!
#OpenSeasonOnWhites: ‘n Video het verskyn wat wys hoe 4 swart mans helder oordag ‘n 65-jarige boer van Danielskuil in die Noord-Kaap beroof, terwyl swart toeskouers net ledig daar staan en kyk, sonder dat iemand ‘n vinger lig om die arme ou man te help. Hierdie eskalasie van onbeskaamde helder aanvalle op wit mense het nou diep in landelike gebiede versprei, waar misdaad vroeër nog nie van gehoor was nie! Waarom is dit? Is dit ‘n geval van die narratief van die hoofstroommedia oor toestemming en goedkeuring van geweld teen blankes, wat landelike dorpe bereik het, en ‘n atmosfeer skep waar swart mense voel dat dit hul reg is om blankes aan te val en te vlees, omdat hulle nie aangekeer of gekritiseer sal word nie ! Inteendeel, hul wit slagoffers sal deur die ANC, EFF en MSM liberale as die oortreders geskilder word! Bheki Cele, minister van polisie, het self onthul dat een van die mans wat in hegtenis geneem is vir die moord op die plaasbestuurder van Senekal, Brendin Horner, 16 keer in hegtenis geneem is, terwyl die ander een twee keer in hegtenis geneem is! Dit is amper gewaarborg dat al daai gevalle van misdaad teen blankes was! Is dit ‘n wonder dat swartes nou dink dat dit ‘n ope jag seisoen teen blankes is?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrou word wreed aangeval deur barbare in haar huis in Kuruman – beelde weerspieël die krisis wat blanke Suid-Afrikaners moet verduur in ons land
WAARSKUWING GRAFIESE BEELDMATERIAAL: Die vrou van Leonard Cloete, Elmarie Cloete, ‘n onderwyser van Kuruman, is op 10 Maart 2019 in haar huis in Sering Avenue ooste aangeval. Daar is tans min inligting beskikbaar oor die omstandighede van die barbaarse aanval, maar die beelde weerspieël die krisis wat blanke Suid-Afrikaners moet verduur. Daar is daaglikse aanvalle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Leerling van Noord-Kaap wat druip steek onderwyser dood
‘n Graad 8 (ou standerd 6) leerling van ‘n skool naby Kuruman in Noord-Kaap het ‘n onderwyser van die skool met ‘n mes doodgesteek. Die rede vir die brutale moord is skynbaar omdat die onderwyser hom nie laat slaag het nie. Die ouderdom van die leerling is nie bekend nie en geen andere inligting beskikbaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Inwoners van Kuruman se krag glo onwettig afgesny
Inwoners van Kuruman wie se elektrisiteit glo weens wanbetaling deur die Ga-Segonyana-munisipaliteit afgesny is, word na bewering onwettig te na gekom. Boonop word belasting op toegevoegde waarde (BTW) glo ook onwettig op munisipale belasting gehef. So sê Wynand Boshoff, Noord-Kaapse voorsitter van die Vryheidsfront Plus. Boshoff het Woensdag ‘n brief by die LUR van samewerkende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moordenaar van Danie Fourie se lyk gekry in polisiesel
Die 31-jarige verdagte wat Woensdagmiddag in hegtenis geneem is in verband met die moord op Danie (Kat) Fourie en aanval op sy vrou Marianna, is Donderdagoggend (16/11) dood in ‘n polisiesel in Kathu aangetref. Volgens kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, word die omstandighede rondom die verdagte se dood ondersoek. Die verdagte sou Vrydag (17/11) in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dertig leerders van Noord-Kaapse skool swanger gemaak deur onderwyser
Drie onderwysers van die Bothithong High School buite Kuruman in die Noord-Kaap is geskors nadat bewerings aan die lig gekom het dat tot 30 meisies by die skool deur ʼn onderwyser swanger gemaak is. Maroela Media het vroeër berig die Noord-Kaapse departement van onderwys het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat bewerings oor die swanger..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.