Huisinvallers Bedrywig in die Laeveld! Man in die Maag Geskiet in Rocky Drift, Nelspruit, Sterf in die Kiaat-hospitaal!

Buitelandse besoekers nie veilig in SA – Nederlandse toeriste se vakansie eindig op in nagmerie na aanval en kaping in Laeveld area